Skip to main content

Betroubare internet.
Persoonlike diens.
Jou taal.

By AfriNET Internet, verskaf ons hoë-spoed fibre, LTE en 5G internet dienste gepas vir wat ookal jy benodig.


Ons help jou om die beste internet te kies vir jou huis of besigheid - vinnig, maklik en 100% Afrikaans.


Beleef maklike konneksie en persoonlike ondersteuning vir al jou internet benodighede.

Welkom by AfriNET Internet

Ons doen die navorsing vir jou


Ons kyk na al die beskikbare opsies in jou area en beveel die beste opsie aan volgens jou behoeftes en begroting.

Ons hanteer die admin


Geen ure op die foon, geen frustrasie. Ons hanteer die aansluiting, opvolg en probleem aanmelding namens jou.

Ondersteuning in Afrikaans


Praat met iemand wat jou taal verstaan. Vra vrae. Kry antwoorde. Sonder drrama.

Ons Dienste

Fibre Internet

Geniet blitz-vinnige fibre internet met ons planne ontwerp vir jou huishoudelike of besigheids behoeftes.

LTE Dienste

Bly verbind onderweg met ons 4G LTE-dienste wat hoëspoed-internettoegang op verskeie plekke bied.

5G Konneksie

Ervaar die volgende generasie mobiele internet met ons 5G-dienste – vinniger snelhede en beter betroubaarheid.

Internet Pakette

Kies van n verskeidenheid pakette, ontwerrp vir jou behoeftes en begroting.

Kliente Diens
in Afrikaans

Ons toegewyde ondersteuningspan is altyd hier om jou te help met enige internetprobleme wat jy mag ondervind.

Besigheids Oplossings

Internetoplossings vir besighede wat produktiwiteit en konnektiwiteit wil verbeter.

Bekostigbare Internet Pakette

Hoe-spoed Fibre konneksie
Geniet ononderbroke konneksie met ons hoe-spoed fibre internet, ontwerp vir jou huis en besigheid
R999/maand
vinnig & betroubare LTE dienste
Bly gekonnekteer met ons LTE internet planne, ideaal vir "on-the-go" konneksie.
R599/maand
Blits-vinnige 5G konneksie
Ervaar die volgende vlak van internetspoed en betroubaarheid met ons 5G-planne.
R1199/maand
OPLOSSINGS VIR BESIGHEDE
Pakette ontwerp om aan jou besigheids benodighede te voldoen.
Vanaf R1500/maand
volledige Wi-Fi Installasie
Ons bied omvattende Wi-Fi-opstelling om volle dekking in jou huis of besigheid te verseker.
R799/eenmalige fooi
24 uur tegniese ondersteuning
Deurlopende ondersteuning en instandhouding om jou verbinding altyd glad te laat verloop.
R299/maand

Kontak Ons